Kenny Baker (Engelse akteur)

Kenny Baker
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Kenneth George Baker
Geboorte (1934-08-24)24 Augustus 1934
Sterfte 13 Augustus 2016 (op 81)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kenny Baker (24 Augustus 1934 – 13 Augustus 2016) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Elephant Man (1980), Star Wars: Episode V - The Empire Strikes Back (1980), Time Bandits (1981), en Star Wars: Episode III - Revenge of the Sith (2005).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy